Charles Leonard

Na amper 2 jaar is die blog terug. Life happened. Volgende aan die beurt is Charles Leonard

Ek is ‘n musiekverslaafde. Om my gewoonte te voer is ek  die podcast-redakteur by New Frame.
Ek versamel plate, speel dit wanneer ek gereeld DJ en skryf soms oor musiek. Ek haat dit as mense beweer dis niks nuwe goeie musiek nie. My probleem is ‘n gebrek aan tyd om na alles te luister – oud en nuut.
Ek luister na reggae, soul, funk, jazz, dub, rock, hiphop, country, moderne klassieke musiek, elektronika, global, bass en ver verby al die genres.

1. Wat is jou gunsteling 80’s song:

De La Soul – Eye Know

2. Wat is jou gunsteliing local song:

Basil “Mannenberg” Coetzee – Cherry

3. Wat is jou gunsteling summer party vibe song:

William Onyeabor – Beautiful baby

4. Wat is jou gunsteling album of all time? Kies een song van daar af:

Miles Davis – Kind of blue: So what

5. Wat is jou gunsteling song vir 2019:

Little Simz – 101 FM