Riaan Nieuwenhuis

Tweede post in twee dae – die keer is dit Riaan Nieuwenhuis wat ek mee gesels en 5 vrae vra oor van sy gunsteling liedjies

Riaan Nieuwnhuis is ‘n guitar speler, pianis en drommer en een van die stigters lede van Delta Blue

http://www.riaanmusic.com

1. Wat is jou gunsteling 80’s song:

Back in Black – AC/DC

2.Wat is die song wat net weer alles reg maak vir jou:

Robert Johnsons Tombstone – Thunder

3. Wat is jou favourite live weergawe van n song:

The Jack – AC/DC

4. ‘n Song van jou favourite female vocalist?

Going to Hell – The Pretty Reckless (Taylor Momsen)

5. Wat was jou favourite song van 2018?

Book of bad decisions – Clutch