Arnold van der Walt

Die derde persoon die week wat 5 vrae gaan antwoord is Arnold van der Walt

Ek is ‘n voltydse radio-omroeper en die music compiler van MFM 92.6 in Stellenbosch. In my spaartyd DJ ek by rock bars, manage ek bands en kyk ek live gigs. Hoe meer hoe beter, daar is nie beter terapie as ‘n speaker in my gesig nie.

1. Wat is jou gunsteling song van die 70’s

Led Zeppelin – Immigration Song

Is daar ‘n meer badass song? Elke keer wat ek dit hoor (of enige Led Zeppelin) wil ek net kreatief wees terwyl ek te veel rum drink.

2. Wat is jou gunsteling local song?

Mango Groove – Special Star

As jy nie van hierdie song hou nie kan jy nie jouself ‘n Suid-Afrikaner noem nie. Van my beste memories is voor ‘n stage met
Mango Groove wat mense oud en jonk laat jam.

3. Wat is jou gunsteling song vir ‘n rainy day?

M83 – Wait

M83 is one fo my favourite acts in the world. They bring a mixture of electronic and classical music that I cannot get enough of. Plus this video still confuses me to this day.

4. Wat is die tema lied van jou hoërskool dae

Die Heuwels Fantasties – Sonrotse

Ons skool het destyds MK Skole Top 10 ‘gewen’ toe kon ons enige kunstenaar kies om verneit te kom optree; Heuwels het toe ons skool saal gejam, of volgens ons skoolhoof, ‘Die Wonderlike Heuwels’.

5. Wat is jou gunsteling song van 2017

Fokofpolisiekar – Dis in my bloed, baby

Ek was skepties oor die hele Selfmedikasie album, maar toe ek die opening track hoor toe het ek onmiddelik geweet ek is in vir ‘n ride. My hype song van die oomblik. Speel die song, en ek is reg vir enige iets. Hey, Fokof, ek’s FLVJ.

Advertisements

Francois van As

Todays 5 questions goes to Francois van As. Let’s see (or rather hear) what his answer are.

I’m an award winning musical stand-up comedian, karaoke demon and classic sci-fi enthusiast. When I’m not thinking of new ways to pay my rent, you can find me with friends at a local pub in Struisbaai (finding new ways to spend my rent money.) Find me on Facebook – https://web.facebook.com/francoisvanaskomedie/

1. What is your favourite Beatles OR Rolling Stones song?

The Beatles – Eleanor Rigby

2. What is your favourite punk rock song?

Belvedere – Slaves to the pavement

3. What is your favourite collaboration?

Queen and David Bowie – Under pressure

4. What is your favourite local pop song?

Mango Groove – Dance some more

5. What is your favourite song of 2017?

Nothing But Thieves – Amsterdam