Deon Roos

Ons skop die nuwe jaar af met 5 vrae vir Deon Roos

Hey! Eks Deon, Ek speel guitar in Gevoel van Veilighied & Friends Like Thieves. Bedags is ek n Software Developer hier in Pretoria
Sien julle bydi bar!

 

1. Wat is jou gunsteling 80’s song

Michael Jackson – Smooth Criminal

Eks ‘n ’89 baba, so ekt al my 80’s music in die 90’s geluister. Een van die eerste ‘memories’ wat ek van musiek het is Micheal Jackson. My ma was ‘n moerse MJ fan en obviously het dit op my afgesmeer 🙂

2. Wat is jou gunsteling local song?

Tweak – House Party

Die was my eerste local band wat ek live gesien het, die jaar was 2002 dink ek en ek was nog 12 jaar oud, in Graad 7…. 
Ek dink van die oomblik an het ek geweet Punk Rock is my eerste liefde, Elke keer as ek die song hoor dan dink ek dadelik an daai 1 keer wat ek ‘n live band voor 1000 kinders gesien het en gedink het, ek kan die doen.

3. Wat is die 1ste song, wat jou laat besef het, ek like musiek?

Simon & Garfunkel – The Boxer

Ek was 8 jaar oud, toe koop my pa vir my my eerste guitar en een van sy werkers het my op Vrydae lesse gegee. En die was een van die eerste songs wat hy my probeer leer het.

4. Wat is jou guilty pleasure song?

Taylor Swift – Love Story

Well eintlik enige Pre-Psyco Taylor hahaha. Niks fout met ‘n stukkie Country-Swift nie .

5. Wat is jou gunsteling song van 2017

Tiny Moving Parts – Caution

Ek’t 100% geweet ek gan ‘n Blink 182 song vir jou stuur as jy my die vraag sou vra terwyl ek al die ander mense se interviews gelees het…. 
Maar ons drummer hou nou al 2 maande an ek moet Tiny Moving Parts luister, en ek sweer vir die laaste 2 weke luister ek net die song. 
Ek dink ek kies hom oor ek lanklaas so opgewonde was oor ‘n nuwe band wat ek begin luister het. Soos ek kanit nie explain nie. As jy van Punk-Rock, Pop Punk of net lekker music hou check Tiny Moving Parts uit… 
Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s